Katrien se KOEKE

R64.00

1 in stock

Compare

Katrien se KOEKE

New.

Meer as 20 oorspronklike koekontwerpe met deeglik getoetste resepte, klein sjokoladeversierings, minikoeke en kolwyntjies, alles stap vir stap gedemonstreer. Katrien deel wenke en kortpaaie wat sy met jare se eksperimente ontdek het.

Die inhoud dek die volgende: Basiese tegnieke; gereedskap; soorte sjokolade; hoe om met sjokolade te werk; die vul en bedek van koeke; hoe om koeke te stapel; koekbordversiering; ontwerpe; basiese resepte; porsiegids; vervoer en bere; uitmekaarhaal en sny; patrone. Die pragfoto’s laat reg geskied aan die pragkoeke wat elkeen daarvan getuig dat koekbak ‘n kunsvorm geword het. Die projekte is gegradeer van maklik tot gevorderd, dus is daar iets vir almal.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Katrien se KOEKE”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

SKU: B532 Category: Tags: , ,

Select at least 2 products
to compare